Dr Hannelie Groenewald

 In News
GrootFM90.5 en Atterbury Trust doen ‘n beroep op beraders, pastorale beraders en sielkundiges, wat ‘n paar uur per maand kan afstaan om die groot behoefte by Triomfkliniek te help verlig. Sowat 80% van die pasiënte by die kliniek ervaar sielkundige pyn en het ondersteuning nodig op meer as net ‘n mediese vlak; en ons wil so graag ‘n simpatieke oor kan aanbied. As jy kan help, of iemand ken wat kan, selfs as jou kwalifikasies nie formeel is nie, maar lewenswysheid en ‘n meelewende oor, kontak asseblief vir Suster Adelene by Triomfkliniek:
012 3277818
Help ons om ‘n verskil te maak.
Baie dankie Dr Hannelie; jy was fantasties!
Recent Posts
Contact Us

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Not readable? Change text. captcha txt